Amanda Bynes

Amanda Bynes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bynes in Februarie 2009

Geboortenaam Amanda Laura Bynes
Geboorte 3 April 1986 (1986-04-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–2010[1]
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda Bynes (gebore 3 April 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What a Girl Wants (2003), She's the Man (2006), Hairspray (2007), en Easy A (2010).

  1. Shira, Dahvi (14 Junie 2011). "Amanda Bynes Has 'No Regrets' About Her Tell-All Tweets". People (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2018. Besoek op 12 April 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search